Successfully reported
+40

Tamboti House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 503 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tamboti House is by die stil bestemming Mhlatikop, sowat 6 km buite Malelane in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf net 2 km van Leopard Creek en die Malelane Kruger-hek van die Nasionale Krugerwildtuin af. Swaziland en Mosambiek se grensposte is ook naby. Tamboti House is geskik vir klein gesinne, paartjies en enkellopendes.

Akkommodasie by Tamboti House beskik oor 5 eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang met basiese selfsorggeriewe en privaat braaigeriewe. Die 2 groter eenhede het elkeen 'n kombuisie. Elke eenheid het toegang tot 'n lieflike groot swembad met sonstoele op die perseel. Ander geriewe in elkeen van die eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv (hotelpakket) in.

Veilige parkeerplek is vir motors beskikbaar.

Tamboti House is sowat 800 m van die Selati 103 Guest Cottages se hoof-eiendom geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lekker verrassing wat uitgeloop het op 'n vreeslike Lekker slaap! Hoewel dit 'n noodgedwonge 'op die nippertjie' bespreking was, was ons in 'n japt...
Sien meer
Okt 2025
Herman G
5.0
Maklik. Baie netjiese plek. Baie mooi woongebied.
Jul 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Baie gesellig en Jane het seker gemaak ons is gelukkig. Dit was 'n fantastiese blyplek. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Jane w...
Sien meer
Mei 2024
Jacques G
Saam met vriende
5.0
Uitstekend en rustig. Het 'n uitstekende nagrus ingekry in 'n baie netjiese en skoon kamer.
Mrt 2024
Michelle R
Saam met lewensmaat
4.8
Convenient and well priced. Very comfortable and ideal for a sleepover before heading into Kruger.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 503 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Tamboti House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 503 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7724be92443d8b67f9b8c9560a3e69019ae7ad567c1bf1539c1885bfa3f8ac61702060a24dc3c2275a0408116e89f5f4ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 503 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470613671913 31.549778210322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang