Successfully reported

Tamboti Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, gerus en lekker fiets gery. Baie diere gesien. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mone D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustige bosveld wegbreek. Ons het ons verblyf deur en deur geniet by Tamboti Retreat. Die huis is baie goed toegerus en het alles en meer wat moontlik benodig word. Baie spasie en die omliggende wild en area is amazing. Ons sal definitief terugkeer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie bly julle het dit so geniet! Kom gerus weer

Ria N
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Vyfster verblyf in ongerepte natuur - uniek! Tamboti Retreat se fasiliteite is onverbeterlik, dis besonder goed toegerus, netjies en skoon. Die geleentheid om die natuur te kan ervaar, hetsy deur onder die bome te sit, braai, lang ente te stap, of deur te veld te ry, is 'n voorreg. Ons se 3 nagte verblyf het ons uitgerus laat terugkeer asof na 'n lang vakansie! se kommunikasie is uitstekend, en ons is deurgaans ingelig van wat, waarheen, wie en hoe als werk. Ons beveel Tamboti Retreat hoogs aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit en is baie bly dat julle so lekker gerus het!

Craig L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Peaceful and relaxing. Beautiful peaceful location, we had an amazing stay, the host was extremely helpful and kept us updated on the weather, animal sightings and where not to drive on the reserve due to the bad roads from all the rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely feedback. We are so glad you all enjoyed your stay, and we thank you for staying at our lodge!

Eunice N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect location. The place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for choosing us! We are so glad you enjoyed your stay!

Mareda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastiese kuier, ek sal weer gaan! Die kommunikasie met die eienaar was puik! Die huis is volledig toegerus, met allerlei ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Shalane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
We are so pleased that you enjoyed your stay!

Clive P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ideal place for a family to go and relax and recharge. The place is fantastic and so is the owner. If you are looking for peace and quiet, this is the place. You are short of nothing; everything is supplied from filtered water to all cutlery and crockery. The owner keeps you updated on everything that could impact your stay, like load shedding, etc. The owner attends to and resolves any issues you may have immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely feedback. We really do appreciate it as we strive to provide a special experience for our guests. We hope to welcome you again in the future.

Phamela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Stress free place. We enjoyed our stay and do not want to go back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for staying with us - we are so glad you enjoyed it!

Cindy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a great time the place is perfect and peaceful. Please make lights by the pool that are brighter, overall it was an awesome vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely feedback, we really appreciate it! Over and above all the garden wall lights, there are actually 2 more pillar lights by the bench facing the pool which give more light to the area and there is a light in the pool. Should you stay with us again, I will tell you where the switch is :) Night time swimming on hot bush nights are the best!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Shona Langa Nature Reserve, H10 Tamboti Road, Farm Rietgat KQ 563, Portion 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f1d0ef60ec39c55740f9436105aee404210c9cf2edfb67df787605d19cc0f862901142a821a9fa1f6a37aede8a81914f944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Shona Langa Nature Reserve, H10 Tamboti Road Farm Rietgat KQ 563, Portion 97 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-16:00 15:00 -24.940460430882 27.922709208133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang