Successfully reported

Tambuti Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Michiel Andries O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Pragtige tuine en vriendelike personeel. Heerlike oornagplek op toer in die noorde van Namibia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly! Kan Tambuti aanbeveel. Het net gesukkel met aankoms om in te boek agv van hul stelsel dat daar uitstaande bedrag betaal moet word. Na lang gewag en sukkel is dit uitgeklaar dat dit reeds betaal was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renatha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi skoon en heerlike plaaslike snoeperye en vriendelike personeel. Ontvangs was bietjie onaangenaam op aankoms, verder kan ons nie kla nie. Die verslete handdoekies kan maar vervang word. Die heerlike vars beddegoed was wonderlik. Hulle kos is uitstekend teen billike pryse. Ek het selfs kamerdiens kon geniet oor my been wat in gips was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Waarde vir geld. Baie vriendelike personeel en behulpsaam, veral Justine. Uitstekende ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Very neat accommodation and friendly staff. Pleasantly surprised considering that Rundu is a rural town. A good option for relatively short stays. The food was of good quality and the staff were very friendly and accommodating. Do not however expect a spectacular river view; it is quite limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great hospitality and a stunning cottage. We've loved our stay. The cottage was more than complete with comfortable beds, a lounge area, a bathroom with bath and shower, and a veranda. Breakfast is good, and the pre-ordered dinner was great too. We had a great stay, would come back here anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Op die waterfront. Netjies, veilig en naby die sakekern. Baie lekker blyplek en fantastiese stad. Ontby was uitstekend. Veilig met uitsig oor die rivier. Daar is braaifasiliteite indien jy self wil braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herdi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gerieflike plek vir een nag se oorslaap. Plek benodig bietjie TLC. Nie geskik vir te ou mense nie, redelike steil bulte en trappe klim ver van jou voertuig af. Ou lugverkoelers wat nie meer baie effektief is nie. Baie muskiete, so drink Malaria pille voor jy in die gebied inkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Mooi verblijf met prachtige tuin. We hebben genoten van dit mooie verblijf. Prachtige ruime kamer, mooie tuin met uitzicht op de rivier. Restaurant biedt lekker eten aan. Ontbijt is erg lekker en uitgebreid. Van harte aanbevolen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Ons het net 1 nag daar geslaap dit was baie lekker. Veilige plek op die oewer van die rivier. Kamers is baie netjies en skoon. Ons het ook lekker in hulle restaurant geëet. Hulle is nogal baie gesondheidsbewus en kweek self blaarslaaie en kruie so hulle pluk dit vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
Tambuti Lodge
Good afternoon, thank you very much for your visit and good compliments. It is deeply appreciated. God bless you always. With love, Lizza.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1123 Mbwangungu Hamutenya Street, Tutungeni, Rundu, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSgCWGS1ANdnH0BYBKsblJsOmf7K3eRbLxR9r1RrYs3qJleCVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 1123 Mbwangungu Hamutenya Street Tutungeni Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.9092841 19.7643144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang