Successfully reported
+33

Tambuti Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565 Road, Black Rhino Reserve, 35 km from Sun City, 0316, Noordwes
  • Vanaf R11 790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tambuti Lodge is in die noordwestelike kant van die Pilanesberg Nasionale Park geleë. Die lodge bied gaste ruim en luukse verblyf, omring deur die wildernis van die Afrika-bos. 'n Perfekte paradys vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 5 suites wat tot 10 gaste in totaal akkommodeer. Elke suite is uniek versier en toegerus met lugversorging. Drie van die suites het koninggrootte-beddens en die ander 2 suites het 2 enkelbeddens.

Die lodge bied 'n eetkamer, 'n kroeg, 'n sitkamer, 'n biblioteek, WiFi, veilige parkeerplek en 'n plonspoel wat omring word deur 'n verhoogde teakdek wat met sonstoele toegerus is. Gaste is ook welkom om van die doendinge op die perseel beskikbaar te geniet, wat wildritte insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • D565 Road, Black Rhino Reserve, 35 km from Sun City, 0316, Noordwes
  • Gaste dink Tambuti Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565 Road, Black Rhino Reserve, 35 km from Sun City, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf98b36a13684b0a29a5f40d4c4d01314d2ef14815794f3bf555f7830910aa7a6b91f32e8aba3aa801c9b46fa23263b4360d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 790 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D565 Road Black Rhino Reserve 0316 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.166047311972 26.951984167099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang