Successfully reported
+27

Tameletjie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 3rd Avenue, Sand Bay, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tameletjie is 'n bekoorlike huis in Sandbaai, Hermanus, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne maklike bereik van Sandbaai-strand en Bamboo Beach Restaurant. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die derde slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, 'n enkelstapelbed, sowel as 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, eetkamertafel, 'n pooltafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Die huis maak oop na 'n patio met 'n ingeboude braai, oorgenoeg buitesitplek, en 'n vuurput.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anneri E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, gerieflik, modern. Alles was fantasties. Ons het heerlik gebly en so lekker geslaap.
Jul 2025
Damian L
Gesin met klein kinders
5.0
Tameletjie is an amazing guesthouse. We had an amazing stay at Tameletjie. Such a beautiful, big house to ourselves. It was so clean, t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jody C
Saam met vriende
5.0
Comfortable, relaxing and enjoyable. We enjoyed our stay at Tameletjie so much. We loved the calm atmosphere of the area. The only issu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Justin D
Saam met vriende
5.0
Really nice breakaway. Awesome spot very close to the beach and many shops and restaurants in the Sanbaai area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Cindy E
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely, cozy & amazing. It was amazing! Beautiful and cosy place. Our kids enjoyed themselves so much! We will definitely revisit Tamel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

A'May Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 31 3rd Avenue, Sand Bay, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tameletjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 3rd Avenue, Sand Bay, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0201d3116eecfe18e0e5d9db3d93ec67b71d0779f60c30d743cf43b248624dfd21b87d058ca3f8eeff2224f47f68a198b0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 31 3rd Avenue Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.42603150564 19.196379668536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang