Successfully reported

Tanagra Wyn & Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed vir die siel. Was uitstekend. Baie goeie geriewe, heerlik in die koue met die kaggel, mooi omgewing. Tanagra maak hul eie wyne ens. en jy kan dit gaan proe en koop. Vriendelike gasvrou. In somer tye sal dit heerlik wees met gras, bome, swembad en plekke om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Tanagra Wyn & Gasteplaas
Good morning Jacques, Thanks for your positive feedback. We hope to welcome you back again soon. Kind regards Robert

Charmaine C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

‘n Stukkie hemel op aarde! Dit was fantasties! Baie rustig, al die voeltjies, ek voel baie uitgerus na die naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect wine farm stay. Special vineyard and accommodation near McGregor. Great wines and Grappa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Ons sal weer terugkom, maar van die ander woonhede ook op Tanagra gebruik. Het lekker gebly. Eienaar was baie vriendelik en het privaatheid gegee. Stortarea in badkamer het so bietjie aandag nodig. Gras vanaf die patio area oppad na die swembad was baie lank en het slordig gelyk. Uitsig vanaf die patio kon beter gewees het as oorgroeide takke van die boom asook struike gesnoei was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heaven on earth. It was absolutely awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Salige, stil dae by Faraway was balsem vir ons stadsiele! Ons het die paar heerlike, rustige dae by Faraway geniet en dit was die perfekte plek om ons batterye weer te laai. En dis 'n pragtige plek! Die stilte was salig. En die swaeltjies wat op die stoep woon was vir ons baie spesiaal. Syrah is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Peaceful and relaxing. This has been our second stay. It was as lovely as the first time. The wine is also very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Exceeded expectations. Excellent stay at Tanagra Garden cottage, clean, fully equipped with wood, and an honesty bar with great wines. Friendly owners, close to all activities such as horse riding, boat cruises, and wine farms. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A fantastic remote stay. The accommodation situated in the fynbos far from the road and the rest of the farm is magical. Brilliant views and a lovely pool and fantastic bath!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDYyYWRiLTgxMDQtNDk1YS1hNzQwLTM4ZjQ2ZmU1MTAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Tanagra Farm Vrolijkheid 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.925512 19.869274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang