Successfully reported
+67

Tanagra Wyn & Gasteplaas

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tanagra is 'n idilliese wyn- en gasteplaas in die McGregor-vallei wat aan gaste 'n egte plattelandse ervaring bied.

Tanagra bied luukse verblyf aan wyn- en natuurliefhebbers.
Al ons blyplekke het privaat stoepe en kaggels, volledige toegeruste kombuisies, elektriese verwarmers en waaiers.

In die somer kan gaste in ons swembad of in die plaasdam afkoel. Daar is ook pragtige wandelpaaie na afgesonderde plekkies. Ander doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk en fietsry in.

Ernstige voetslaners kan in die aangrensende Vrolijkheid Natuurreservaat langer staptogte of bergfietsroetes aandurf. Tanagra is 'n wynplaas wat deur wingerde, natuurlike fynbos en berge omring word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir die siel. Was uitstekend. Baie goeie geriewe, heerlik in die koue met die kaggel, mooi omgewing. Tanagra maak hul eie wyne ens. en jy kan dit...
Sien meer
Jul 2025
Charmaine C
5.0
‘n Stukkie hemel op aarde! Dit was fantasties! Baie rustig, al die voeltjies, ek voel baie uitgerus na die naweek!
Mrt 2025
Brett G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect wine farm stay. Special vineyard and accommodation near McGregor. Great wines and Grappa.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Charmaine S
Saam met vriende
5.0
Heaven on earth. It was absolutely awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mariena D
Saam met vriende
5.0
Salige, stil dae by Faraway was balsem vir ons stadsiele! Ons het die paar heerlike, rustige dae by Faraway geniet en dit was die perfekte plek om ons...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tanagra Wyn & Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDYyYWRiLTgxMDQtNDk1YS1hNzQwLTM4ZjQ2ZmU1MTAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Tanagra Farm Vrolijkheid 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.925512 19.869274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang