Tarantula Guesthouse Unit 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tarantula Selfsorg bied gemaklike verblyf in 3 volledig gemeubileerde eenhede geleë aan die buitewyke van Calvinia, maar binne loopafstand van die middestad. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die klein dorpie besoek en hulle het skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Hantamberge.
Hierdie privaat eenhede het hul eie ingange en is volledig toegerus vir selfsorg. Elke oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Alle eenhede is toegerus met koninggrootte beddens, met beddegoed en elektriese komberse voorsien. Die eenhede is volledig lugverkoel en elkeen het 'n privaat patio met braaigeriewe.
Calvinia is 'n aantreklike klein dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerismekantoor navraag doen oor begeleide staptoere van die dorp se spesiale plekke van belang.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 610
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tarantula Guesthouse Unit 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang