Successfully reported

Tarentaal Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Linda J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

I could live in this cottage for the rest of my life. There is only one word to describe this amazing cottage - heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ongelooflik. Hierdie mense het aan alles gedink. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker, netjies en skoon, baie goed toegerus. Sal weer daar oor slaap. Waarde vir geld 5/5. Die plekkie was ongelooflik, alles wat jy nodig het in die bos. Hy is so lekker toegerus dat jy net buite wil ontspan. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het al die noodnommers met ons gedeel met aankoms en ons op 'n WhatsApp-groep geplaas vir ons veiligheid en gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Asemrowend. Ons het heerlik gebly in Tarentaal Cottage. Die kommunikasie oor sleuteloorhandiging ens. was effens min, maar verder geen probleme gehad nie. Herwinningsasblikke is 'n wonderlike idee, dalk net 'n asblik vir die glas ook bysit. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie mooi, netjies. Baie mooi en netjiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het. Baie stil in die omgewing, net wat mens nodig het. Sien altyd diere om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gomolemo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Great experience. Best value for money. Great place. Way better than what is shown in the pictures. Louise was such a great host. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantastiese wegbreek. Dit was fantasties, ek kan nie wag om weer te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Verskriklik lekker en alles wat jy benodig vir 'n wegbreek. Vreeslik geniet en die diertjies permanent by ons gekuier op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beautiful accommodation, with nature on your doorstep. Beautiful accommodation, with a great location in Marloth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was baie lekker. Netjies en skoon. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2528 Tarentaal Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3975cb3544dbb96849925e6b9e7284ea81e07595f072e1580c4490a4f9a4772917594890d8dda026dfbbe529ac15b0171ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2528 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33884 31.7916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang