Successfully reported

Tarentaal Nes

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles wat jy nodig het. Plek was mooi skoon en netjies, net die beddegoed is baie oud, kort regtig aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het die rustige natuurlewe en wild en mooi blyplek geniet. Ons kon lekker, rustig ontspan en uitrus in die netjiese huis en braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir u ondersteuning. Bly dat u dit geniet het. Ons kyk uit vir u volgende kuier.

Cozette Jacoba O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties, wou nie huis toe kom nie! Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die plek is baie ruim, goed ingerig, netjies en skoon. Die diere was 'n wenner, wat 'n belewenis! Het so vriendelik elke dag kom groet. Ek sal met oorgawe Tarentaal Nes en sy dorpie aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Tarentaal Nes in Leeupoort Vakansiedorp! Die Bosveld atmosfeer en rustigheid was net wat ons nodig gehad het om te ontspan. Die gasvryheid van die gashere was uitstaande – altyd hulpvaardig en vriendelik. Die kinders het dit vreeslik geniet om die diere van naby te sien – dit was ’n unieke ervaring om wild vrylik tussen die huise te sien rondloop. Ons beveel Tarentaal Nes beslis aan vir enige gesin wat op soek is na ’n rustige wegbreek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir u mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Lydia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker gerus, baie gemaklik, sal vir seker weer bespreek. Rustig en veilig. Lekker gerus, baie gemaklik, sal vir seker weer bespreek. Rustig en veilig. Ons het die verblyf baie geniet in die bos. Die tweeling was mal oor die bokke en zebras wat gereeld kom “inloer”. Hulle het die Woord tuin ook baie geniet. Die solar ligte en gas was wonderlik met loadshedding saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Ons is so bly u het dit geniet en sien uit daarna om u weer te ontvang.

Andries S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Nader aan die wildlewe kan jy nie kry nie. Vir die kleinkinders was dit ook 'n onvergeetlike ervaring. Die swembad was 'n wenner en het ons nie nodig gehad om rond te ry om seker te maak hulle word besig gehou nie. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalizia D
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Die rustigheid en natuur is ongelooflik. Alles wat ons nodig gehad was beskikbaar. Die rustigheid en natuur is ongelooflik. Alles wat ons nodig gehad was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilise S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Rustig & stil mooiste natuur. Stil en rustig. Alles wat nodig is vir 'n wegbreek in die bos. Diere kuier sommer saam op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir u kuiertjie. Ons hoop om u gou weer te sien.

Be L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Was aangenaam. Was aangenaam. Net geen water vir 2 dae.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons sal beslis na 'n tank vir die huis moet kyk om toekomstige probleme te voorkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Tarentaal, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77a9822f0840a039c3147feac14c5c78bc870a1c7754d5a0b912896d2ec4c8ffa3c7652c841426ad23b48dd9477c1a283e4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang