Tee Cee Marvelous Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 4th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tee Cee Marvelous Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van die kleindorpie Thabazimbi. Dit is ideaal vir toeriste wat die omgewing wil verken aangesien dit naby die myne en natuurlike toeriste-besienswaardighede is.
Die gastehuis het 7 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en yskassie in. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in elke kamer en sommige kamers het 'n lessenaar.
Gaste kan ontbyt, middagete en aandete in die eetarea geniet. Dit is beskikbaar teen ekstra koste. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 4th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Tee Cee Marvelous Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 4th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang