Telestai Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Telestai Guest House bied Marokkaanse-styl verblyf in Witrivier, Mpumalanga. Die naam, Telestai, beteken "dit is volbring" en die gastehuis is ontwerp om ons gaste 'n luukse, romantiese en ontspanne atmosfeer te bied.
Telestai is 'n idilliese plek wat ontwerp is om uniek te wees. Pragtige palmbome omring die swembad-terras en die stoep.
Verblyf is beskikbaar in ruim gastekamers met pragtige afwerkings wat met ontwerpersmateriaal oorgetrek is. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer, platskerm-TV met OpenView-kanale, onbeperkte WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugversorging en plafonwaaiers. Een van die kamers is geskik vir selfsorgen ontbyt is by die al die kamers ingesluit.
Gaste kan ontspan om die swembad of in een van die gemaklike sitareas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Telestai Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang