Successfully reported
+62

Telestai Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Telestai Guest House is 'n Marokkaanse-styl gastehuis wat in die klein dorpie Witrivier in Mpumalanga geleë is. Die naam 'Telestai' beteken "dit is vervul", en die gastehuis is ontwerp om gaste 'n luukse, romantiese en ontspanne atmosfeer te gee.

Telestai is 'n idilliese plek wat ontwerp is om uniek te wees. Pragtige palmbome omring die swembadterras en die buitekant van die stoep.

Verblyf word gebied in ruim gastekamers met slanke meubels en ontwerperstowwe. Elke kamer bied 'n ruim en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid OpenView-kanale, onbeperkte WiFi-internettoegang, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugversorging en plafonwaaiers. . 1 van die kamers is toegerus vir selfsorg. Ontbyt is by elke kamer ingesluit.

Gaste kan lekker ontspan in die swembad, of enige een van die gemaklike sitareas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arina M
5.0
Gerieflike sentrale verblyf. My verblyf by Telestai Guest House was 'n aangename ervaring tydens die INNIBOSFEES. Ruim kamer - Stylvol gemeubileerd me...
Sien meer
Jul 2024
Owen S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. Amazing and super friendly host. Great facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Carin E
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike ontvangs. Baie veilig en rustig. Baie lekker gebly. Dis ons tweede keer by Telestai.
Mei 2025
Marinda L
4.4
Ons was in Witrivier vir 'n trou. Dankie vir julle gasvryheid en 'n lekker ontbyt.
Mei 2024
Thandazile M
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Enjoyed every single moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Telestai Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd0befa85dad5289eee30de300a959cce3d21d82a2cf4bd34d7473b88a02ef2d881a1578c55c5820a1049c84022f3131d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 1 Alma Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326978860495 31.008865535259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang