Tendere Bush Camp
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tendere Bush Camp is in die Waterberg-bosveld 65 km vanaf Bela-Bela in die pragtige Limpopo-streek.
Tendere Bush Camp bied selfsorgverblyf in 4 permanente safaritente. Elke tent het 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste in die tente deel skoon, gemeenskaplike ablusiegeriewe wat storte, 'n bad, toilette en wasbakke het.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike grasdaklapa met 'n groot etenstafel en stoele, kombuisgeriewe met 'n yskas, eetgerei en breekware en 'n bomabraai-area. Daar is ook 'n lieflike swembad met 'n sondek en -stoele.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
- Gaste dink Tendere Bush Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang