Tendere Bush Camp
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Tendere Bush Camp is in die Waterberg-bosveld 65 km vanaf Bela-Bela in Suid-Afrika se pragtige Limpopo-provinsie geleë.
Die Tendere Bush Camp bied selfsorgverblyf in 4 permanente safari-tente en elke tent het sy eie onderdakstoep met 'n piekniekbank. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die tente het toegang tot skoon, gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die ablusiegeriewe is toegerus met toilette, wasbakke, storte en 'n bad.
Gaste het toegang tot 'n sentrale gemeenskaplike grasdak Lapa met 'n groot etenstafel en stoele, kombuisgeriewe insluitend 'n yskas, eetgerei en breekware, en 'n boma-braai-area. Daar is ook 'n lieflike swembad met 'n sondek en sonstoele.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
- Gaste dink Tendere Bush Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 125, Farm Kromdraai 560KQ, Thabazimbi, 0047, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang