Successfully reported
+71

Tenos On Calypso 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Tenos Road, Calypso Beach, Langebaan, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 390 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Tenos On Calypso 16 is 'n lieflike vakansiehuis in die gesogte area van Langebaan, reg op Calypso-strand. Hierdie stylvolle selfsorghuis kan gemaklik tot 10 gaste akkommodeer, ideaal vir 'n gesinsvakansie of wegbreek saam met vriende.

Die akkommodasie beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n inloopkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbakke vir hom en haar. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelbed in die vyfde slaapkamer. Die 4de en 5de slaapkamers deel 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n ingeboude kaggel, 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n gastetoilet. Die hoofleefarea spog ook met skuifdeure wat lei na die uitgebreide balkon met uitsig oor die strand. 'n Ingeboude braai-area met sitplek en 'n yskas bied die perfekte plek om te vermaak ongeag die weer. Die huis beskik ook oor 'n privaat TV-kamer, 'n pooltafel in die motorhuis, 'n privaat buiteswembad en 'n buitestort.

Gaste word aangemoedig om die plesiere van Langebaan te verken of op die sonnige strandfront te ontspan. Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, stap, fietsry, vlieërbranderry en voëlkyk.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 766

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 16 Tenos Road, Calypso Beach, Langebaan, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tenos On Calypso 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 390
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 390
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 390
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Tenos Road, Calypso Beach, Langebaan, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf3e41cd3c3db2dab59c4199256b2645934bccbb616b46f24226f73cb483b12772abbc5617b9bbc3bedb7bf12aba060b9dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 390 per nag, vir 9 mense 6 5 1 5 16 Tenos Road, Calypso Beach, Langebaan Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-16:00 10:00 -33.055861963092 18.043201926614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang