Successfully reported
+20

Tent House

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Allan Water Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tent House is 'n knus selfsorg-kajuit net langs die N1 buite Colesberg, Noord-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping omring deur die natuur.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n verwarmer. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n oordekte patio wat gemeubileer is met 'n etenstafel en uitsigte oor die omliggende natuur, buitebraaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 26.3 km buite Colesberg en 48.6 km van Hanover af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carla T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. We booked the tenthouse, but due to an overbooking, we were given the rock cabin, which was beautiful and we still had a lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs deur Dercksen en sommer gou tuis gevoel op die Karooplaas. Dis net wat ons nodig gehad het, ons kon heerlik ontspan en ons hond h...
Sien meer
Feb 2025
Delarey M
Saam met lewensmaat
4.8
Die sonsondergang is so pragtig van die stoep. Absoluut 'n weer bly - baie spesiaal.
Apr 2025
Michael C
Gesin met klein kinders
4.6
Nice quiet place to relax. It was a nice secluded spot to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elmarie H
Saam met lewensmaat
4.4
Wonderlike verskuilde plekkie! Rus vir die siel! Ons het baie lekker gebly. Dis rustic maar goed toegerus vir selfcatering. Mooiste uitsig & 'n welige...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N1, Allan Water Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tent House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Allan Water Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea24d7478530c6c3ac4832b11420816146277b0c019e8c306817cc01466cf32d1a029b1a515b9f1d7a8f1f564f791331697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 N1 Allan Water Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.85998477005 24.881623211094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang