Successfully reported
+16

Terebinth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36A Terebinth Street, Fairview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Terebinth bied selfsorgverblyf in Fairview en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed, en gaste het toegang tot 2 bykomende badkamers, 1 met 'n bad, stort en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat uitkyk oor die welige tuin. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Moffet Retail Park is 1.7 km weg, terwyl Little Walmer Gholfbaan 6.1 km van die eiendom af is.

Kinders van alle ouderdomme word toegelaat.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 36A Terebinth Street, Fairview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36A Terebinth Street, Fairview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f491a200691bd8354dc75a89cd4be72219222aa4b903f9785d5637f33fd83ee2db03822fb29793f6b05a422c0394cba7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 36A Terebinth Street Fairview 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961518852134 25.549676685417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang