Successfully reported

Terning Tides

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Suzette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Love die plekkie - sal definitief weer gaan, maar vol bespreek vir 2025. Ons het baie lekker gebly in die pet-friendly wooneenheid, die plekkie se ruimte het ons geensins gepla nie, groot genoeg vir 2 mense, waarde vir geld. Die patio is ruim, ons hondjies het hulle gate uit geniet. 2 badkamers is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Terning Tides
Hi Suzette, thank you so much for your lovely review. We love it when people enjoy it as much as we do. You are welcome back anytime. I have booked off the dates as we are completing the renovation of the apartment. It's going to be beautiful for your next visit.

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Aangename gasvrou. Alles wat nodig was, was in die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons gaan weer kom kuier! Ons was aangenaam verras met die pragtige plekkie. Wens net ons kon langer kuier! Ons 2 dae was 'n baie besige tyd, maar ons kon lekker braai. Daardie klapperkoekies was 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carren-lee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great. I stayed with my toddler of 3 years. The unit was cosy and the environment was clean and safe. I even spotted a little buck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice, clean, lovely view. One of the best places we have stayed at, lots to do, lovely area. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Terning Tides
Many thanks for the review, Guy. You were a pleasure to host, and we will welcome you back.

Ynawca T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Peaceful. Quite nice view. For me, the shops are a bit far with no car. Very nice. I would go again anytime. Peaceful. Quiet. Nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Terning Tides
Thank you for your lovely review.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Terning Tides
Baie dankie. Ons is bly dat jy ons plekkie geniet het.

Marica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Knap verblyf stapafstand van Bokkomlaan. Ek en my man het 'n heerlike naweek hier spandeer. Die eenheid is stapafstand vanaf Bokkomlaan waar daar verskeie heerlike eetplekke is. Die eenheid is dierevriendelik, wat 'n groot pluspunt is. Terwyl die eenheid alles gehad het wat ons nodig gehad het, was dit besonder klein.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Terning Tides
Hi Marica, thanks for the lovely review. We do mention that the unit, although it can sleep 4, it's best for 2. And our daily rate is the least expensive in Velddrif, so we know this compensates for spaciousness. We hope to see you again. Kind regards, Sharon.

Annamarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Die aande was lank. Die reëlings vir die sleutels was baie goed, die plek is mooi, shabby-chic. Die air fryer is 'n groot bonus. Daar is 'n TV, maar geen TV-dienste nie, tensy jy jou eie rekeningnommer kan inlees. Ons was reeds weg van ons huis toe ons die boodskappe ontvang het hieroor, maar as daar 'n TV is, moet daar 'n diens ook beskikbaar wees; hierdie was vir ons onaanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Terning Tides
Hi Annemarie Thank you for your review. As we chatted on the phone during your stay, the streaming facility I offer along with uncapped WiFi is advertised on my property information on the website. I do not advertise that I have channels available. It is a smart TV and media box that you stream your own Netflix, DStv or Prime Video. I like guests to have this information upfront to avoid disappointment.

Alta E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Was lekker. Lekker gebly, maar met bevestiging van bespreking was van die reels geen harde musiek of lawaai. Langs ons in no 5 het die mense deurnag gesels (Vrydag). Om 04:00 het hulle teruggekom en om 05:00 nog steeds gesels. Sou help as hulle deur was; dieselfde reels geld seker vir almal. Gaan asb. gloeilampe na, 'n hele paar werk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Terning Tides
Hi Alta, Thank you for taking the time to review. We have had a few problems with the neighbours. They are permanent tenants. We have been told by the owners of the apartment that they have been given an eviction notice and need to be out by the end of this month. They were a problem for the whole block and had not paid their rent since last year. We are all very happy to see them go. I will get my management company to see to the globes. Many thanks.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Waterkant Street, 6 kingfisher heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2c66b733351e94e90b13527eefdd55910446928d2f55fd29286ccf3b4f0fd77af328f650a428e2104c0715e81136308c5f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 28 Waterkant Street 6 kingfisher heads 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786610144507 18.189195085983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang