Terra-Nova Akkommodasie
Beskrywing
Die Julia-eenheid is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas en met 'n 2 plaat gas hob toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n knus rusbank en 'n eetarea vir 2 in. Die eenheid se vloeroppervlakte is 28 vierkante meter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in. 
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Eenhied Maria is 'n 1 slaapkamer eenheid en het slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed, hangkas en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die aangrense vertrek is ingerig met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, opwas geriewe en 'n 2 plaat gas hob. Die eenheid beskik oor 'n TV met 2 gemakstoele, 'n eetplekkie vir 2 mense, sitplek buite asook 'n braai-area vir gaste om te geniet. Die parkeerplek is net buite die eenheid. Die eenheid se vloeroppervlakte: 34 vierkante meter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in. 
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Esme' bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis met 'n privaat ingang. Die eenheid se vloeroppervlakte is 30 vierkante meter. Die motorhuis se vloeroppervlakte is 18 vierkante meter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in. 
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Suikerbos Way, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang