Successfully reported

Terra Rouge Farm Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Op die plaas, met die lekkerste vleis. Gaan beslis weer. Fantastiese mense en baie netjiese huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely rustic camping. We had a lovely rustic camping experience. Would go again. Close to Mata Mata for the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gerieflik naby aan Namibië se kant van Kgalagadi. Ons het in Bungalow 2 gebly. Ruim, gerieflik. Mooi omgewing om die plaaswerf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henna N
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Ek beveel die akkommodasie aan vir almal. Baie goed geleë om te oornag as mens die volgende dag by Mata Mata in Kgalagadi ingaan. Heerlike Kalahari plaas atmosfeer. Kon lekker oornag daar. Die grondpad van Stampriet tot daar was lieflik rybaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helma C
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Dis 'n kampplek wat ek sou beskryf as "rustic". Ons het heerlik gebly. Net té kort. Die kampplek het al die basiese geriewe, maar op 'n bosgevoel manier. Perfek vir mense wat die minimum benodig, maar tog omring wil wees met die diere. Die gasvrou is 'n wonderlike mensie en ons het haar spitsvondigheid regtig geniet en waardeer. Puik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c08eb4d41d03d43d603a2126b50fb0a8bbabf0ce1e4b83b1dd859139ad1354182eacc3fbaab34312903a12340ba325925ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Terra Rouge Off the C15 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.518487175328 19.681857560215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang