Terra Rouge Farm Accommodation
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
- Vanaf R240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Terra Rouge Farm Accommodation is op 'n werkende skaapplaas net 45 km vanaf Mata Mata Grenspos geleë.
Gaste het 'n keuse van 3 selfsorg-bungalows met slaapplek vir tussen 2 en 3 mense. Die lugversorgde eenhede is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte.
Elkeen van die bungalows het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is by elkeen van die eenhede beskikbaar.
Terra Rouge Farm Accommodation bied ook kampeerplek met moderne ablusiegeriewe.
Braaihout en vleis word op die plaas verkoop, en etes kan op versoek teen 'n ekstra koste bedien word. Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
- Gaste dink Terra Rouge Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang