Successfully reported
+23

Terra Rouge Farm Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terra Rouge Farm Accommodation is op 'n werkende skaapplaas geleë, net 45 km vanaf die Mata Mata grenspos.

Gaste het 'n keuse tussen 3 selfsorg-bungalows met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede het lugversorging, dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers met storte.

Elke bungalow het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar by elke eenheid.

Terra Rouge Farm Accommodation bied ook kampeerplek met moderne ablusieblokke.

Braaihout en vleis word op die plaas verkoop en maaltye kan bedien word op versoek teen 'n ekstra koste. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voor aankoms.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan B
Saam met lewensmaat
5.0
Op die plaas, met die lekkerste vleis. Gaan beslis weer. Fantastiese mense en baie netjiese huisies.
Jul 2025
Mariette P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely rustic camping. We had a lovely rustic camping experience. Would go again. Close to Mata Mata for the next day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik naby aan Namibië se kant van Kgalagadi. Ons het in Bungalow 2 gebly. Ruim, gerieflik. Mooi omgewing om die plaaswerf.
Jul 2025
Henna N
Saam met vriende
4.6
Ek beveel die akkommodasie aan vir almal. Baie goed geleë om te oornag as mens die volgende dag by Mata Mata in Kgalagadi ingaan. Heerlike Kalahari pl...
Sien meer
Mei 2025
Helma C
Saam met vriende
4.2
Dis 'n kampplek wat ek sou beskryf as "rustic". Ons het heerlik gebly. Net té kort. Die kampplek het al die basiese geriewe, maar op 'n bosgevoel mani...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
  • Gaste dink Terra Rouge Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Terra Rouge, Off the C15, Hardap, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c08eb4d41d03d43d603a2126b50fb0a8bbabf0ce1e4b83b1dd859139ad1354182eacc3fbaab34312903a12340ba325925ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Terra Rouge Off the C15 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.518487175328 19.681857560215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang