Successfully reported

Terrace-On-Sea

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Adriaan V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Eienaar kan sy plekkie opknap met nuwe lankens en kussings. Verblyf was goed, ek was met 2 tienermeisies daar. Maar daar was geen mop om die vloere skoon te hou nie. Daar was ook geen bak om iets in die oond gaar te maak nie. Ek was in die winter daar en daar was geen verwarmer of warm kombers nie. Maar verder was die uitsig goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juna D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ansie is die dame wat ons ontvang het vir die sleutel, wat 'n amazing dame! Ons slaap gereeld oor by plekke. Dit was na 'n ver ry en moeg baie lekker om met so 'n vriendelikke gesig ontmoet te word en altyd beskikbaar op die foon vir enige raad en hulp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

7 day family holiday with daughter and grandchild. The unit is as advertised, however more spacious than expected. The location across from the main beach is excellent, however can be a little noisy during Christmas and New Year festivities. This is a really comfortable unit and the amenities are all in good condition and we would definitely make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cowan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Pleasant, enjoyable and relaxing. I'd recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1-3 Van Der Byl Street, 3 Milkwood Terrace, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48f3c601f61c64f6f053899d3872eda7094761e4a760bd425e1f58d64e14129d62ad60e8c3a1fea4279294b4f40ba13fda85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1-3 Van Der Byl Street 3 Milkwood Terrace 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1587296 18.8691987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang