Successfully reported

Southbroom Smartstays

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Coen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was baie gaaf, sal weer. Was gaaf, dankie, sal weer gebruik maak van blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte wegbreek bestemming! Perfekte wegbreek verblyf! Ons was vriendelik deur die gasheer ontvang en hulle het ekstra moeite gedoen om ons kuiertjie ekstra spesiaal te maak - baie dankie! Die woonstel is gerieflik, netjies en veilig, omring deur natuurskoon. Ons het die aangrensende staproete baie geniet. Loopafstand na die strand of as alternatief 5 minute se ry na die strand en winkels. Ons viervoet kind was veilig ingekamp met genoeg ruimte om heerlik te kan baljaar. Ons sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs. Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs. Extremely reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

A lovely stay! It was great to find a place that sleeps 2 people that has a separate living area from the bedroom and having a big bathroom and separate loo! Cleve were very welcoming and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Salig! Pragtige, goed toegeruste eenheid met uitsig op die tuin. Naby aan die strand, dorpie en Granny's Pool. Baie rustig. 'n Baie vriendelike gasheer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Salig! Al ons verwagtinge is oortref met hierdie akkommodasie! Dit was mooi, goed toegerus vir selfsorg en baie rustig. Een van die slaapkamers het die pragtigste see-uitsig ooit! Kon net die heeldag lê en kyk. Die eenheid is gerieflik naby aan die dorpie, strand en Granny's Pool. Ons troeteldiere was welkom en veilig op die erf. Baie dankie aan die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Tranquil. Comfortable, private S/C place with lovely paths for walks everywhere! Nature surrounding! Welcoming owners with loads of information about the area. Loved it! Extended our stay! Will return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Alles was perfek ek sal hierdie plek hoog aanbeveel, spesifiek die De Luxe-eenheid. Dit was 'n goeie besluit om by Terracotta te bespreek en ons het van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die eenheid was presies wat ons verwag het en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sowaar 'n juweel teen 'n wonderlike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker verblyf en die eienaars is awesome! Baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlindi P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Gesellig en netjies. Vriendelike diens. Snoesig, netjies en word om kring deur die natuur wat al jou sintuie stimuleer. Pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cleve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Churchill Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d99b4e041963dd1fde3c932c58a846219f56ca69ce5e495fda45801ac236ce15ed349b635eb2616d54fef1407e0e0145b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 24 Churchill Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.9196365 30.3169217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang