Successfully reported
+26

Southbroom Smartstays

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Churchill Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Southbroom Smartstays bied selfsorgwoonstelle en is op die gasheer se perseel in die kusdorpie Southbroom geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal geleë sowat 650 m vanaf Southbroom Gholfklub en 1,5 km vanaf die strand.

Verblyf by Southbroom Smartstays bestaan uit 2 gerieflik gemeubileerde woonstelle wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit aparte slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste oopplan-kombuisie met toebehore om maaltye te kook, en 'n sitarea om op te ontspan.

Albei eenhede lei na 'n parkagtige tuin met 'n veldblommewei, bome en wonderlike voëls, en diere wat gereeld in die aand kuier. Boonop het elke woonstel 'n privaat braai-area en gratis WiFi-toegang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die nagkamera op die eiendom het nege soogdiere soos grys- en blouduiker, bosbok, bosvark, Afrika-wildekat, grootvlek-genaat, witstertmongoos, watermongoes en ystervark opgetel; baie ape besoek gedurende die dag. Die eiendom se voëllys oorskry maklik 100 in die tuin alleen. Die tuin daal direk af in die Bosbokroete, 'n lieflike boswandeling wat goed onderhou word deur die Southbroom Conservancy. In plaas daarvan om die roete te vat, kan gaste links deur die tennisbane draai en 'n kort wandeling geniet na die stil strand by Sea Village.

Die area van Southbroom spog met 3 florerende sportklubs: gholf, tennis en rolbal, benewens die strand en al sy besienswaardighede. Daar is dokterskamers, 'n veearts, 'n tandarts, 'n apteek, 'n deli, koffiewinkels, 'n bottelstoor en restaurante, en 'n KwikSpar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cleve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Churchill Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Southbroom Smartstays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Churchill Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d99b4e041963dd1fde3c932c58a846219f56ca69ce5e495fda45801ac236ce15ed349b635eb2616d54fef1407e0e0145b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 24 Churchill Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.9196365 30.3169217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang