Successfully reported
+39

Tertius Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tertius Lodge is 'n vakansie-lodge in Mbombela (Nelspruit) 7 km vanaf die Mbombela-stadion, 2,9 km vanaf i'Langa Mall en 4 km vanaf die Nelspruit Natuurreservaat.

Verblyf word gebied in Standard Koning- en Koningin-kamers en Deluxe Koningin-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskassie en WiFi in.

Ontbyt kan op spesiale versoek voorsien word teen 'n ekstra fooi.

Die lodge het 'n patio en tuinarea met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n buiteswembad vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Nelisiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Tertius Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b403a1abe58a0d46e7c1efcd568973071b8f594a8dcaff868031421d36ed966ac4d43f80d78b6c6dcf41da079b95e98cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 2 Piet Retief Street Sonheuwel Central 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479653848024 30.978747342397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang