Successfully reported

Tevrede Lekkerus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Henk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflik. Dit was baie lekker. Alles baie netjies en mooi. Die plek het ons stoutste verwagtinge oortref en was beslis 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vir die siel! Dankie, ons het tevrede en lekker gerus! Die akkommodasie is pragtig en baie gerieflik. Ons het die aand lekker gebraai en kon die asemrowende sonsondergang in die pragtige omgewing geniet. Jou aanwysings was baie goed en ons het tevrede lekker rus maklik gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kalahari wonder. Fantastiese verblyf. Ongelooflike sterrehemel, lekker bosveld vuur met absolute stilte. Kinders het die sandduine baie geniet. Kinders het gesê hulle sal weer 650 km ry net om weer daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie dankie, Hermann. So bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier by ons.

Shani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

This should be your first choice if you need to spend time in Van Zylsrus. We stayed two nights because we had a booking at Klein Jan restaurant. Our host went out of his way to ensure that we had electricity despite load shedding (air-conditioned rooms) in the soaring heat. It was quiet and peaceful, and the stars were out of this world. The room was beautifully decorated. Ice and wood were on offer as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie rustig en netjies, pragtige natuurskoon. Ons het heerlik gebly, skoon en netjies, baie vriendelike diens, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Bly julle het lekker gekuier. Sien uit na julle volgende besoek.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie dankie Anja. Sien uit na julle volgende kuier.

Michelle P
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik. Ek het baie lekker hier gebly, al was dit ongelukkig net vir een aand. Die huisie het alles wat nodig is, ek het van die uitsig met al die springbokkies (en ook 'n rendier?) gehou, en die bed was baie gemaklik. Die gasheer se kommunikasie met my was baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trixi J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fabulous and quiet. We love the off the beaten track stay! Fantastic accommodations in the middle of nowhere. A little hard to find in the dark, so make sure you get there before sunset. The hosts were the loveliest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Thank you so much Trix, I hope we will see you soon.

Sophia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons weer daar oorbly, ideaal vir Kgalagadi Park. Baie lekker oorgebly. Die "huisies" is mooi modern binne met alles wat nodig is. Die sonsondergang oor die duine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie bly julle het dit geniet, Sophia. Kom gerus weer.

Vic V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Enjoyed the stay and the view. Fantastic place to stay in the Vanzylsrus area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Vic sien uit na jou volgende kuier. Dankie vir die mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R31, Lusthof Farm, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIdNiP2XvJm7TVasiwJUWDDTPLIG0z769K01vNXC5qZe9iJSP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Off the R31 Lusthof Farm 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898577965071 21.983717679977
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang