Successfully reported
+11

Thaba Lenaka 1

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 7, 11 Valencia, Bela Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis 10 km vanaf Bela-Bela. Luilekker oomblikke met ongelooflike uitsigte van die Waterberge wag op jou. Thaba Lenaka is direk langs die gewilde Klein Kariba Vakansie-oord, net 1 uur van Pretoria af.

Dié selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n ruim sitarea met 2 ekstra stapelbeddens in die hoek vir kinders. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en 'n sitarea.

Daar is 'n gasbraai op die groot dek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leonora V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Die uitsig terwyl jy koffie drink in die oggend en die geselskap. Dit was heerlik. Die uitsig terwyl jy koffie drink in die oggend en...
Sien meer
Okt 2025
Janes B
Saam met lewensmaat
5.0
Ware juweel in die bosveld. Het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer gaan. Pragtige uitsig, 'n ware juweel in die bosveld!
Okt 2025
Bruce K
Gesin met klein kinders
5.0
Will book again. Responsive host, amazing views, tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ann T
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We were very surprised with the place and will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Raymond S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie luukse huis met 'n prentjiemooi uitsig oor die waterberge. Luukse verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 305

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm 7, 11 Valencia, Bela Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Lenaka 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 360
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 360
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 7, 11 Valencia, Bela Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmNkMzgwLTY1ZmMtNGIzZC1iMGRiLTQ3ZGJkZDMyMDIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 4 mense 158 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.83249641136 28.343600034714
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang