Successfully reported
+12

Thaba Lenaka 2

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 7, 11 Valencia, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom geniet ons rustige, moderne 3-slaap plattelandse kothuis geleë op 'n 30ha privaat wildsplaas 8km vanaf Bela Bela. Met asemrowende uitsigte oor die Waterberge en grens aan die gewilde Klein Kariba Oord, is ontspanning net 1 uur se ry vanaf Pretoria.

Die kothuis met 3 slaapplekke bestaan uit 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sitkamer met 'n slaapbank, pragtige kombuis, veranda met 'n uitsig. Daar is 'n TV in die sitkamer met beperkte DStv.

Geniet 'n spesiale tyd op die stoep met 'n asemrowende uitsig of 'n ontspannende braai, daar is 'n gasbraai en 'n buitebraai.

Ons is op 'n gasteplaas met wild.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 305

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm 7, 11 Valencia, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Lenaka 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 7, 11 Valencia, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMTFmOTQxLTA0OTEtNDY0ZS1hNGIzLTIyYzk5ZDYxOTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.832501761015 28.343665241587
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang