Successfully reported
+18

Thabisa Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thabisa Lodge is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir vriende en familie en is geleë in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate, wat deur Vlaktewild rondgeswerf word, insluitend kameelperde, sebras, bokke, vlakvarke en 'n verskeidenheid voëls.

Die ruim huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en lei na 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike houtdekarea wat gemeubileer is met stoepmeubels buite, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin met 'n swembad en sonstoele.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Thabisa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc106dd4127ff15cb0fc0c09e967a0886dc069fb5410a8f0a8f904560a876e277d2489f4db446755842ce1d329200c1fabb40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 237 Hoedspruit Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.342824320546 30.971577331656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang