Successfully reported
+72

Thandamanzi Self-catering

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thandamanzi is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige, historiese plaas in die buitewyke van Sabie. Dis op die oewer van die Sabierivier geleë en is stapafstand van die middedorp af.

Verblyf word in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n sitarea en 'n stoep.

Gaste kan lekker op die stoep sit en die uitsig oor die Sabierivier, op die berge en die voëllewe bewonder. Thandamanzi is ook naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en talle watervalle.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Wonderlike verblyf reg langs die Sabie Rivier.
Okt 2025
Nicolene D
5.0
Great. Die rivier naby is 'n bonus.
Okt 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel met pragtige uitsigte en vriendelike gesigte. Ons het gebly! Die Guinea Fowl kamer is pragtig en baie uniek. Martin het wel aangeraai...
Sien meer
Sep 2025
Ben B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspan en geniet die rustigheid om jou. Die juweel in Sabie. Baie lekker plek en baie mooi. Sal weer by hulle oornag. Mense was baie vriendelik en hu...
Sien meer
Mei 2025
Christine S
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful, scenic place next to the river. Very enjoyable. A very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YzlkNjhmLTdlMjktNDRhMy04N2FjLWU5OGI1YzljY2UwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.090314772955 30.77583592766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang