Successfully reported
+93

Thandile Country Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Daniels Rust, Alma Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer uit 1856. Kom ervaar die oorspronklike plaashuis wat pragtig gerestoureer is en 7 luukse kamers bied.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Verblyf is slegs beskikbaar as kamer of met ontbyt en aandete. Die restaurant is oop vir gaste en die selfsorgkothuise het kombuisies met braaigeriewe. Elke badkamer in die selfsorgkothuise het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is braaigeriewe op die perseel en hout is beskikbaar, maar indien gaste verkies om houtskool te gebruik, moet hulle asseblief hul eie saambring. Op die perseel is daar 'n ou betonplaasdam wat in 'n plonspoel omskep is vir gaste om op daardie warm dae af te koel. Daar is geen TV's van DStv op die perseel nie maar ons bied wel 24/7 Wi-Fi so gaste is welkom om hul eie slimfone, tablette of skootrekenaars saam te bring om hul gunsteling programme te kyk.

Daar is ook volle sonkrag in die hooflodge en 'n gaswaterverhittingstelsel.

Geriewe op die perseel sluit perdry, wildkyk, voëlkyk, bergfietsry, vang-en-vrylaat-hengel, 'n spa- en welstandsentrum en 2 swembaddens in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Nick P
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful venue. One with nature. Wonderful, friendly and accommodating hosts. Venue is amazing. Horseriding is a must.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jizelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic, relaxing, horse riding was amazing, would highly recommend this gem! We were greeted by the host who was very welcoming. He arr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie rustig gewees en ons kon goed uitrus. Dit is nie...
Sien meer
Aug 2024
Mariette R
Gesin met tieners
5.0
Die plaas en huis was ongelooflik mooi. Ons het baie lekker gebly. Sal graag weer wil gaan bly. Regtig waarde vir geld.
Jun 2024
Chris J
Saam met lewensmaat
4.2
Very peaceful and welcoming guest house in beautiful surroundings. A little gem in the hills. Perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm Daniels Rust, Alma Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thandile Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Daniels Rust, Alma Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 62 5 1 4 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.80898122817 28.182286582672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang