Successfully reported
+124

Thanizimbi Game Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0002, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thanizimbi Game Farm is 25 km buite Thabazimbi en bied 'n oorvloed wild- en natuurroetes. Daar is ook besienswaardighede soos die Ben Alberts Natuurreservaat, Marakele Nasionale Park en die Marakele Animal Sanctuary.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en daar is plek vir tot 50 gaste. Al die eenhede het gerieflike beddens, DStv en ’n braai-area.

Geriewe sluit veilige parkeerplek en wasgoeddienste in. Gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet, wat voëlkyk, swem en wildkyk insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nellie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly soos altyd - sielsrus! Baie lekker! Die stilte (en stappies) is vrede vir die siel.
Aug 2025
Werner V
5.0
Asemrowend. Ons het 20 tot 23 Junie 'n heerlike naweek gehad by Thanizimbi. Ons was vriendelik ontvang deur Abel. Thanizimbi se natuurskoon sal enige ...
Sien meer
Jun 2025
Phil M
5.0
Baie gemaklik en rustig. Baie rustige en gesellige atmosfeer en die werkers is ongelooflik behulpsaam.
Mrt 2025
Fred B
Saam met lewensmaat
5.0
Uistekend. Besonder lekker gebly. Abel was te enige tyd baie behulpsaam met inligting en my vrou gehelp met WiFi toegang. Die diere was elke aand reg ...
Sien meer
Sep 2024
Teresa O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bosveld kuier. Ons het baie lekker gebly, so in die Bosveld. Net nota: lugverkoeling is nie in die slaapkamer nie, net in die leefarea gedeelte...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0002, Limpopo
  • Gaste dink Thanizimbi Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0002, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 168 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.578535 27.542226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang