Thatch Haven Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 287 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf die Gautreinstasie en is ook op die Gautrein-busroete.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die VIP 1 Kamer is ideaal vir groot groepe, sportgroepe of as 'n bruilof-suite. Dit het 'n hoekbad, groot stort en aantrekkamer. VIP 1 en VIP 2 is elk geskik vir 4. Die Cape-kamers het elk 'n dubbelbed en is langs mekaar. Pool Room 1 en Pool Room 2 is geskik vir 2. Die kamers kan saam bespreek word. Die Afrika-kamer is geskik vir 2 en is 'n privaat kamer op die boonste verdieping van die gastehuis.
Elke kamer is stylvol versier om die grasdak te komplimenteer. Die atmosfeer is eg Afrika. Die kamers het elk 'n TV met die DStv-gasvryheidspakket en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n 24 uur-braai-area en 'n toegeruste kombuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Regina
Thandekile ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 287 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
- Gaste dink Thatch Haven Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 287 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang