Easy Inn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Easy Inn Guesthouse is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom af is.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat slaapplek vir 2 volwassenes en sy eie ingang het. Die kamers het elkeen lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook USB-koppelpunte vir gaste se gerief. Sommige eenhede het DStv en ander bied toegang tot Netflix.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n tuin, swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Easy Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang