Easy Inn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Easy Inn Guesthouse is in die lowerryke woonbuurt Doorn in Welkom geleë. Die huis is in 'n veilige, sentraal geleë woonbuurt geleë. Die dorp is net 2 minute se ry weg.
Verblyf is beskikbaar in een van 5 kamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer, elke kamer het sy eie privaat ingang. Die lugversorgde kamers het en suite-badkamers met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. USB-laaipoorte is ook gerieflikheidshalwe beskikbaar. Sommige eenhede het DStv, terwyl ander toegang tot Netflix bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n tuin, swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Easy Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang