The Nedersetting Nieuwoudtville
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook geriewe soos elektriese komberse, gratis WiFi, verwarmers en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het steeds die oorspronklik dubbeldeure wat na die ou raadsaal lei waar die plaaslike regeringskantore was.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Bed & Breakfast
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is ook geriewe soos elektriese komberse, gratis WiFi, verwarmers en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Bed & Breakfast
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is ook geriewe soos elektriese komberse, gratis WiFi, verwarmers en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer vertoon die pragtige sandsteen waarvan die gebou in die laat 1800's gebou is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Bed & Breakfast
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook geriewe soos elektriese komberse, gratis WiFi, verwarmers en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n privaat sitkamer met 'n oorspronklike Standard Bank-kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Bed & Breakfast
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook geriewe soos elektriese komberse, gratis WiFi, lugversorging, TV en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Kluis is beskikbaar vir belangrike dokumente of selfs 'n vuurwapen. Hierdie kamer vertel 'n storie van die verlede met die pragtige sandsteen waaruit die gebou in die laat 1800's gebou is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Bed & Breakfast
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang