Successfully reported

The Adler Studio Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Margaret R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Brilliant, very happy. Our stay was lovely, the apartment is perfect. Este is a wonderful person and the breakfasts were amazing. I would definitely stay there again. Clean, comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
So happy you had a wonderful stay, Margaret! We absolutely loved having you with us and are definitely looking forward to your next stay!

Lizette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ideale oornagplek - superskoon en vriendelike diens van Este ontvang. Veilige parkering, netjiese verblyf, vriendelike gasvrye diens van Este.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Baie dankie! Was heerlik om julle as gaste te kon hê! Hoop om julle weer te sien!

Dewald V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

5 ster verblyf en klientediens. Esté en haar span het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel! Die ontvangs was warm en vriendelik. Die verblyf was uit die boonste rakke! Ons sal Adler Studio Apartment voorstel vir enige iemand wat 'n plekkie soek om te oornag in die area. Wens ons kon nog 'n nag spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Beste Dewald, so baie dankie vir jul terugvoer! Dit beteken vir ons so baie, en ons kan nie genoeg dankie sê dat jul ons omstandighede verstaan het nie. Dit beteken vir ons baie! Hoop om jul gou weer te sien!

Susara L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

It was very relaxing. We really enjoyed our stay. Everything was exactly as advertised and we felt really at ease and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Baie dankie! Was lekker om jul te kon leer ken en by ons te kon he! Hoop om jul weer in die toekoms te sien!

Carla S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Ruim en gemaklik. Regtig een van die lekkerste gastehuise waarin ek nog gebly het. Estè is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Eenheid is groot. Eenheid het ook 'n privaat tuin vir die wat net in die tuin wil sit. Ordentlike sekuriteit. Bed was gemaklik. Sal vir seker weer inboek vir my volgende reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Baie baie dankie, Carla! Ons is so bly jy het dit geniet! Sien uit om jou weer by ons te hê in die toekoms xx

Calista M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Overall, a highly professional and pleasant experience. Excellent service and a welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Este
The Adler Studio Apartment
Thank you very much, glad you had a good experience. Many thanks.

Hanlie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons het veilig gevoel, sal die verblyf vir ons Kaapse vriende ook aanbeveel. ‘n Veilige, sentrale verblyf naby ‘n groot inkopiesentrum. ‘n Pragtige, verwelkomende eenheid en ons was mal oor die honesty bar waar jy vir jou ‘n snack kon koop. Daar was melk in die yskas en gevriesde etes wat jy kon koop. Dit is ‘n baie oulike idee, veral as jy laat in die aand na jou vlug by jou bestemming kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle daar by ons te kon hê en baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer opreg!

Deidre R
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflike, netjiese en goed toegeruste slaap plek 7 minute van OR Tambo. Fantasties. Gerieflike, netjiese en goed toegeruste slaap plek 7 minute van OR Tambo. Esté het moeite gedoen om my by die lughawe te kom oplaai en weer terug te kry volgende oggend - wonderlike ekstra diens wat hulle bied! Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Dit was net 'n plesier Deidre! Hoop om jou weer in die toekoms te kan help.

Frikkie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld! Ek het my verblyf baie geniet. Estie was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Die plek is baie maklik om te vind en naby East Rand Mall (vir etes). Adler Studio Apartment het alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar dae se verblyf, insluitend die kombuisie, WiFi en TV, 'n fantastiese stort en gemaklike bed. Ek sal hulle vir enigiemand aanbeveel en sal beslis weer daar wil oorslaap as ek in die Boksburg area moet wees vir werk. Dankie julle, dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
The Adler Studio Apartment
Baie baie dankie! Dit was net ʼn plesier om jou by ons te kon hê vir die paar dae! Ons sien uit om jou weer in die toekoms te kan help!

Hannes B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gerieflik en netjies. Gemaklik en alles wat jy nodig het. Het baie moeite gedoen dat daar ekstra komberse is vir ons klein kinders. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kareeboom Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA871580accd862083740adacf401ce28a610dfd14e98388690432de0535d6974cb2227ffe832a5ec3cc428ab7c39a1a5e63ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 16 Kareeboom Street Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1917842 28.2376092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang