Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Canyon Kothuis
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

DiƩ kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, toegerus. Maaltye kan voor die binnebraai geniet word en daar is 'n rusbank met 'n uitsig, asook 'n onderdakstoep met 'n rivieruitsig en 'n losstaande braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreƫls

Troeteldiere word slegs met vooraf reƫling toegelaat.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 16 km vanaf die N2, maar dit kan met enige motor bestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Rooidakhuis
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

DiƩ huis strek oor meer as 1 verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-solder het 4 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n eetarea. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n groot stoep. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreƫls

Troeteldiere word slegs met vooraf reƫling toegelaat.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 16 km vanaf die N2, maar dit kan met enige motor bestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang