Successfully reported

The Angels Place Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies en skoon. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Tannie Rosemarie is baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekende fasiliteite. Baie lekker en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

N/A. The place is close to Times Square, so it is ideally situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great overnight stay. It was lovely, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ons kuier by Angels Place was absoluut fantasties. Rosemarie is 'n wonderlike gasvrou en gaan beslis die ekstra myl om haar gaste se verblyf 'n wonderlike ervaring te maak. Ek beveel Angels Place absoluut aan vir enige toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Uit die boonste rakke! Alles was perfek en uniek. Dit was een vir die boeke en dis naby aan alles! As mense vertonings gaan kyk by Sunbet Arena is dit verseker 'n goeie keuse om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en vriendelik, en ons het baie lekker gesels met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Betsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Awesome. Awesome place to be. The owners are amazing and they make it feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martillize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 610 Rubenstein Road, Moreleta Park, Pretoria East, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2df34f22bddd37457201403ae97ac3f6aed06fb0c2b222a88c391bfe8911f9e993cc94a46d4095cd678e8d73c55d0549e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 610 Rubenstein Road Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81874479448 28.28488111496
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang