Successfully reported
+41

The Arkitainer

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Arkitainer is 'n goed ontwerpte skeepsvraghouer wat omskep is in moderne en unieke verblyf in die pragtige dorpie Rosendal. Met asemrowende berguitsigte, 'n groot dekarea en 'n goed toegeruste kombuis en leefarea, is dit die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie en die sitarea het 'n rusbank.

Die skuifdeure maak oop na die ruim houtdek wat 'n buitesitkamerstel het waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die lieflike sonsondergange bewonder, met onbelemmerde uitsigte oor die berge in die verte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Arkitainer het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87619fef8c50d247b18f5aab04fd5711712f7a8573b50dcb2b2eaca06b863f88d7a5e6e8ef5afde76a074dbb29f68f333247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 133 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50035835542 27.929819253967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang