The Artists Cottages at Le Quartier
Beskrywing
Van Gogh Cottage is 'n dubbelveriepingkothuis wat 2 slaapkamers bo het. Onder is daar 'n badkamer met 'n pootjiesbad, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n kombuis en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dar is ook 'n ingeboude onderdakbraai en 'n stoep,
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Picasso bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet en 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel vir daardie koue Dullstroom-aande. Die buitestoep het 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Renoir bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel vir daardie koue Dullstroom-aande. Die buitestoep het 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Monet bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis beskik oor 'n ruim ontbyttoonbank met stoele en is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiezetapparaat, eetgerei en breekware. Die kombuis vloei in die sitkamer, wat 'n gemaklike L-vormige rusbank en 2 stoele bied, sowel as 'n kaggel met 'n gratis mandjie hout om gaste warm te hou op koue Dullstroom-aande. Die onderdakstoep voor kyk uit oor die gedeelde tuin en is ingerig met 'n buitetafel en -stoele, sowel as 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 83 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang