The Artist's Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese Karoo-arbeiders se platdak-styl gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die lewendige kothuis nou heerlike, knus selfsorgverblyf vir 'n maksimum van 2 mense/ 'n paartjie. Verken skouspelagtige omgewing per motor, fiets of te voet. Ateljeebesoeke aan die inwonende kunstenaar volgens reëling.
Verblyf bestaan uit 1 eenhede en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie. Perkallinne, handdoeke, badjassen en pantoffels en gaste het toegang tot 'n TV met plaaslike kanale, WiFi en 'n restaurantbesprekingsdiens is beskikbaar vir gaste.
Die binnehofterras bied 'n skaduryke sitkamerarea en 'n gedeelde swembad. Die gebruik van die swembad is op gaste se eie risiko. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar indien vooraf gereël teen 'n klein addisionele fooi en daar is skaduparkeerplek in 'n stil, veilige plattelandse straat voor die kothuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 15 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink The Artist's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang