Successfully reported
+20

The Atrium 34

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Atrium 34 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n entjie vanaf Willard Beach, die lewendige Ballito Junction Mall, Crocodile Creek en Sugar Rush Park geleë, wat dit 'n ideale vakansie-toevlugsoord maak.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met sitplek buite, waar gaste die see-uitsigte in die verte kan geniet. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe, wat verskeie braai-areas, buite-eetruimtes en 'n swembad insluit. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b45523e08be9c0d1f1aebe6c7cb713af85e2abeffbb95acef0c22d2ffb254a730ef1a32c78c15fbafb11bd4a15cf6e3580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) Main Road Shaka's Rock 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514594373884 31.226612627506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang