The Atrium 34
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 300R1 084 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Atrium 34 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is naby Willard-strand, Ballito Junction Mall, Crocodile Creek en Sugar Rush Park.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek om te eet en te ontspan, 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die onderdakbalkon met sitplek en 'n see-uitsig in die verte. Daar is 'n gemeenskaplike geriewe soos verskeie braai-areas, eetareas buite en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang