Successfully reported
+13

The Attic @ Waters Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Attic @ Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel in Blouwaterbaai, geleë op die oewer van die Swartkopsriviermond, naby die riviermond. Dit is die boonste woonstel na die hoofhuis, Waters Edge, met eie privaat ingang en 'n toesluitmotorhuis.

The Attic is 'n knus 3-slaapkamer-eenheid wat tot 6 mense kan akkommodeer. Al die slaapkamers bied gemaklike beddens met kwaliteit bedlinne.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n 2-pits kookplaat, yskas-vrieskas kombinasie en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Daar is 'n TV met DStv in elk van die slaapkamers sowel as in die sitkamer. Die leefarea het lugversorging. Braaigeriewe is beskikbaar in die rustige en beskermde area buite.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
2.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Attic @ Waters Edge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Amsterdamhoek Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2ZDczZGNhLTc3ZDYtNDQzMy04ZjExLWVmNjQwZThhZWU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 158 Amsterdamhoek Road Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862032566132 25.628495067358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang