Successfully reported
+21

The Avalanche

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Lyttelton Manor, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Avalanche bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Centurion, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesinswegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n enkelslaapbank in die sitkamer vir ekstra slaapplek. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware insluit. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV met Netflix en gratis WiFi-geriewe. Hierdie eenheid ervaar geen kragonderbrekings nie.

Skuifdeure maak oop op 'n balkon en bied 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
All that you need and require is available, just what everyone needs. Stay was satisfactory and the place is neat and tidy. I will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Yanndri B
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming, cozy and safe. Very nice place where you feel at home. Clean, neat and safe. Love that there was a washing machine, no need ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bez B
Saam met lewensmaat
5.0
Good good. Nice and clean, no issues. Maybe just check the given address for GPS.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly, baie veilig gevoel.
Okt 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly, baie veilig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fezeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 39 Lyttelton Manor, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Avalanche het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Lyttelton Manor, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e7fd5607b420a61cd73a61a2f2230c6129f44d89a9f28750997b0c38167b3902cc6bb2534f171584268fb63926add204140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 39 Lyttelton Manor Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.836658175741 28.21012601347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang