The Avenue House
- Kapasiteit: 10 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
 - Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            The Avenue House, geleë in Woodstock, Kaapstad, is 'n eko-vriendelike toevlugsoord tussen die pragtige Tafelberg en Devil's Peak, omring deur kleurvolle Victoriaanse huise. Hierdie gastehuis bied 'n perfekte kombinasie van sosiale interaksie en rustige ontspanning. Dit is 'n ideale keuse vir produktiewe werkers wat 'n rustige omgewing soek en 'n uitstekende basis vir reisigers wat die skoonheid van Kaapstad en sy omgewing verken.
Dié ruim gastehuis beskik oor 5 individueel gemeubileerde slaapkamers, elk met sy en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas wat die goed toegeruste kombuis, verskeie eetareas en leefareas insluit. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë tafel met stoele. Jy kan ook gedurende die wintermaande om die kaggel bymekaarkom en jou stories deel.
Die ligte sitkamer maak oop op 'n weelderige tuin, waar gaste kan ontspan en maaltye of drankies kan geniet, terwyl hulle omring word deur inheemse plante en sonskyn.
Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eiendom, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Filippo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
 - Gaste dink The Avenue House het ’n baie goeie ligging
 
- Kapasiteit: 10 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang