Successfully reported
+41

The Aviary

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Aviary selfsorg gastehuis skuil tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen, puik geleë om gaste 'n rustige ontspanne verblyf naby alle geriewe te bied.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 6 gaste. Elkeen is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met volledige DStv, komplimentêre WiFi en 'n Néspresso-koffiemasjien. Linne en handdoeke is ingesluit.

'n Strykyster en -plank is in die kamer. Vir langer verblyf kan reëlings getref word oor wasgoed teen 'n ekstra koste. Veilige onderdakparkeerplek van die straat af word voorsien.

Die nuwe Menlyn Casino, Menlyn Maine en Theatro is minder as 5 min weg, hospitale in die area sluit in; Kloof Hospitaal 1,6 km weg, Faerie Glen Hospitaal, 4,6 km en Netcare Pretoria Oos Hospitaal, 5,7 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmay L
Saam met vriende
5.0
Would definitely book again when we travel to PTA. It was comfortable and very neat!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Riconette C
Saam met vriende
5.0
Ons het oorgebly vir my seun se 21ste na kuier in die stad. Onvoortreflik! Die gastehuis is ongelooflik netjies en het alles wat jy sal benodig om te ...
Sien meer
Sep 2025
Kevin R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazingly quiet and exactly what was required to reset. Amazing. It was a home away from home. Definitely staying here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar oornag sou ons weer in daardie rigting gaan. Kamer was baie netjies, skoon en gerieflik met alles wat nodig is. Die enigste negatiewe wa...
Sien meer
Sep 2025
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel vir seker aan. Veilige area, baie netjies en skoon en baie vriendelik ontvang.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink The Aviary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang